Laerskool Rynfield

Ons lei elke leerder deur sy daaglikse groei tot 'n gemotiveerde, meelewende volwassene

Ons Visie

Ons lei elke leerder deur sy daaglikse groei tot β€˜n gemotiveerde, meelewende volwassene.

In hierdie proses sien ons God ons Skepper as onlosmaaklik.

Ons hoogste prioriteit is om die omgewing waarbinne elke leerder, passievol kan ontwikkel tot β€˜n positiewe leier, in sy eie reg, te skep.

Ons Missie

  1. Sinvolle akademiese prestasie.
  2. Die intense ontwikkeling van lewens- en akademiese vaardighede.
  3. Die skep van β€˜n veilige leeromgewing in en rondom die klas.
  4. Akademiese sukses wat op eerlikheid en integriteit gebou is.
  5. Die skep van geleenthede vir leerders om in totaliteit te ontwikkel.
Die invloed van 'n goeie onderwyser kan nooit uitgevee word nie!

Ons gesels graag,
kontak ons gerus:

0 +
Personeel
0 +
Gelukkige Kinders
0 +
Jaar Van Bestaan
Laerskool Rynfield_Amptelik
Laerskool Rynfield_Amptelik2 days ago
πŸŽ‰ RGT 2026 was ’n reuse sukses! πŸŽ‰

Wat ’n ongelooflike week vol talent, energie, passie en onvergeetlike oomblikke! 🌟

Hier is ’n paar van die spesiale oomblikke wat vasgevang is van ons ongelooflike talent. πŸ“Έβœ¨

Ons is sΓ³ trots op elke deelnemer wat hul talent met soveel selfvertroue en entoesiasme gedeel het. Julle het die verhoog behoorlik laat blink! πŸŒŸπŸ‘

Dankie aan almal wat RGT 2026 so ’n besondere sukses gemaak het β€” deelnemers, ouers, ondersteuners, beoordelaars en elkeen agter die skerms. ❀️

Hier’s op nog baie meer talent, pret en onvergeetlike oomblikke! πŸ₯³

#RGT2026 #RynieTalent #TalentOpSyBeste #OnvergeetlikeOomblikke